Hoe lank hou Ouma Rooi koeksisters?
As jy dit eers geproe het; glad nie lank nie! Indien jy dit wel nie dadelik opeet nie, kan jy dit vir 10 dae by kamer temperatuur hou, (Dit bly langer vars en bly langer blink in die yskas.) of vir tot 3 maande vries.
Kan ek Ouma Rooi koeksisters vries?
Ja, verseker. Ouma Rooi Koeksisters kan gevries word. Ontdooi soos nodig. Dit kan tot 3 maande in die vrieskas hou.
Hou gerus 'n pakkie in die yskas, ingeval jy onverwags gaste kry. Omdat die stroop nie regtig vries nie kan jy dit direk uit die vrieskas bedien.
Hou gerus 'n pakkie in die yskas, ingeval jy onverwags gaste kry. Omdat die stroop nie regtig vries nie kan jy dit direk uit die vrieskas bedien.
Waar kan ek Ouma Rooi koeksisters kry?
Kan ek 'n aanlyn bestelling plaas vir Ouma Rooi Koeksisters?
Ja, besoek asseblief ons aanlynwinkel of stuur gerus 'n epos met u versoek.